Tim Meadows

Tim Meadows
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Timothy Meadows
Geboorte 5 Februarie 1961 (1961-02-05)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Akteur en skrywer
Aktiewe jare 1986–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Tim Meadows (gebore 5 Februarie 1961) is 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Ladies Man (2000), Mean Girls (2004), Walk Hard: The Dewey Cox Story (2007), en Popstar: Never Stop Never Stopping (2016).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy